Duitsland erken volksmoord in Namibië

Duitsland vra om verskoning vir sy rol in massaslagtings

Adriaan Joubert
31 Mei 2021

Duitsland het Vrydag om verskoning vir sy rol in die massaslagting van Herero's en Nama's meer as 'n eeu gelede in Namibië gevra. Duitsland het dié gebeure vir die eerste keer as volksmoord erken en het belowe om projekte ter waarde van meer as een miljard euro in Namibië te befonds.

📞 📧 📝
Harvard

Joubert, Adriaan (31 Mei 2021). "Duitsland erken volksmoord in Namibië". Die Telegraaf. <https://www.telegraaf.co.za/2021/05/31/duitsland-erken-volksmoord-in-namibie>. Besoek op 3 Augustus 2021.

Afrikaanse Wikipedia

<ref>{{siteer web |url=https://www.telegraaf.co.za/2021/05/31/duitsland-erken-volksmoord-in-namibie |title=Duitsland erken volksmoord in Namibië |naam1=Adriaan |van1=Joubert |webwerf=[[Die Telegraaf]] |datum=31 Mei 2021 |toegangsdatum=3 Augustus 2021 |taal=af}}</ref>

Engelse Wikipedia

<ref>{{cite web |url=https://www.telegraaf.co.za/2021/05/31/duitsland-erken-volksmoord-in-namibie |title=Duitsland erken volksmoord in Namibië |first1=Adriaan |last1=Joubert |website=[[Die Telegraaf]] |date=2021-05-31 |access-date=2021-08-03 |lang=af}}</ref>